JOIN OUR MAILING LIST

Products | Produkte

We provide the following products:

  • Creative metal cutting from carbon steel, stainless steel or aluminium:
    • Your 2D metal art work designs
    • Metal signage, logos or emblems.
    • Numbers
    • Metal wedding decorations
  • Gas bottle installation cabinets.
  • Standard and custom agricultural implements and equipment.
  • Custom creative metal light fittings from plate, pipe, plastic and glass.
  • Entrance gates and security gates which can be personalised with a creative touch.

Creative cutting of metal is any shape, letter or picture that is used for decorative purposes indoor or outdoor. The premise is that everything that needs to form part of the image must be connected.

Ons verskaf die volgende produkte:

  • Kreatiewe metaal snywerk uit koolstof staal, vlekvrye staal of aluminium:
    • U eie 2d metaal kunswerk ontwerp.
    • Metaal embleme en logos.
    • Nommers
    • Metaal troue versierings.
  • Gas bottel installasie kabinette.
  • Standaard en doelgemaakte landbou implemente en toerusting.
  • Doelgemaakte kreatiewe ligte  uit plaatmetaal, pyp, plastiek en glas.
  • Toegangshekke en veiligheids hekke wat verpersoonlik kan word met ‘n kreatiewe vorm.

Kreatiewe snywerk van metaal bestaan uit enige vorm, letter, simbool of prentjie wat vir binnehuise of buite versierings doeleindes gebruik word. Die voorbehoud is dat alles wat deel uitmaak van die beeld moet aan mekaar vas wees.