JOIN OUR MAILING LIST
For all official information and updates regarding Covid-19 visit the South African Department of Health website at www.SAcoronavirus.co.za or their WhatsApp line on 0600-123456. If you want your own WhatsApp Chatbot visit www.whatskonnekt.com

About Us | Wie is ons Questions | Algemene vrae Gallery | Foto Album Get a quote | Kwotasie Contact us | Kontak ons
Read More | Lees meer Read More | Lees meer Read More | Lees meer Read More | Lees meer Read More | Lees meer

At Rens Design Engineering, we enjoy bringing life to metal by producing custom creative steel art, metal signage for any application, metal numbers for addresses, logos and emblems with 2D plasma cutting. Rens Design Engineering will either cut your creative designs or we can design it for you. We use stainless steel, aluminium, carbon steel and plastic for exquisite signage.

Another product line of Rens Design Engineering is our innovative custom or standard designed agricultural equipment. The products can either be reliable mechanical, extremely durable and cost effective or meeting the high demands of today’s intensive and precision practices through the combined application of satellite technology, advanced electronic controllers and reliable mechanical mechanisms.  

Mission: To be a complete solution provider of choice for our client’s design and manufacturing needs.

Vision: By applying innovation and creativity, we specialize in supplying compelling solutions and products with the aid of modern technology and equipment.

Hier by Rens Design Engineering geniet ons dit om metaal te vorm en iets kreatief tot stand te bring. Deur die gebruik van ‘n rekenaar beheerde plasma snyer is ons in staat om unieke en kreatiewe metaal kunswerke te vervaardig. Ons vervaardig ook staal besigheids embleme, metaal nommers vir adresse, logos en so voorts. Ons kan jou eie ontwerpe sny of ons kan iets uniek vir jou ontwerp. Materiale vir naamborde sluit in vlekvrye staal, aluminium, koolstof staal en plastiek vir uitstekende kwaliteit.

‘n Ander produk van Rens Design Engineering is ons innoverende en doelgemaakte of standard reeks landbou implemente en toerusting. Die produkte kan verskil van betroubare meganiese en duursame asook koste effektiewe toerusting tot hoogs gespesialiseerde toerusting met elektroniese beheer stelsels en of sateliet kommunikasie om te voldoen aan die hedendaagse hoë presisie boerdery praktyk vereistes. 

Missie: Ons wil kompleet oplossings van voorkeur vir ons kliënte bied op die gebied van ontwerp en vervaardiging.

Visie: Deur innovasie en kreatiwiteit toe te pas, spesialiseer ons in die voorsiening van  aangrypende oplossings en produkte deur die gebruik van moderne tegnologie en toerusting